Die legende leef voort

Hoërskool Hugenote

Tuisblad Akademie Top Prestasies Kultuur Sport Algemeen Argief Kontak Ons

Skoollied:

C.M. Van den Heever

Oud Hugie?

Kliek hier

U is besoeker No: nommer

Kliek hier

AKADEMIE


Marnus Geldenhuys is gister by Oos- Gauteng Distrik se prysuitdeling
           aangewys as die leerder met die beste prestasie in Afrikaans Huistaal in
            die 2016 Senior Sertifikaateksamen. Boonop het hy die tweede plek
            onder Oos-Gauteng se TOP 10 presteerders losgeslaan!! Ons is trots
            op jou, Marnus Geldenhuys! Baie geluk!

Dune Olivier is gister by Oos-Gauteng Distrik se prysuitdeling aangewys
           as een van die Top 10 presteerders in die 2016 Senior Sertifikaateksamen.
            Pragtig!! Baie geluk.

Frikkie du Plooy is gister by Oos-Gauteng Distrik se prysuitdeling aangewys
           as die leerder met die beste prestasie in Siviele Tegnologie in 2016 Senior  
           Sertifikaateksamen. Goeie werk!!

Megan Venter is gister by Oos-Gauteng Distrik se prysuitdeling aangewys
           as die leerder met diebeste prestasie in Rekenaartoepassingstegnologie
            in 2016 Senior Sertifikaateksamen. Baie geluk!!

So lyk ‘n wenspan! Hugenote se Afrikaanse Departement
het die beste uitslae in Oos-Gauteng behaal in 2016 se
Senior Sertifikaateksamen. Baie geluk!!
Me Annelise Daniels het nie net die beste Toerisme-uitslae
behaal in Oos-Gauteng gedurende 2016 se Senior
Sertifikaateksamen nie,sy het ook haar Gautengse ewekniee uitgestof.
‘n Besonderse prestasie! Baie geluk!!

MATRIEK UITSLAE 2016