Die legende leef voort

Hoërskool Hugenote

Tuisblad Akademie Top Prestasies Kultuur Sport Algemeen Argief Kontak Ons

Skoollied:

C.M. Van den Heever

Oud Hugie?

Kliek hier

U is besoeker No: nommer

Kliek hier

ALGEMEEN

Ver oor die see het hulle gekom

En hier ñ volk geplant

En hierdie sonnige velde

Was hul enigste Vaderland


Koor

So word ons eindelik vry en groot

Die kind vas gees en Hugenoot


Ons min die vryheid en ons weet

Ons dien  ñ ideaal

Wat ons met durf en moed besiel

En ons vir alles staal


Koor

So word ons eindelik vry en groot

Die kind van gees en Hugenoot


O Heer wat oor ons volkie klein

U hand beskermend hou

Leer ons uit wat nou nietig is

Iets blywends op te bou


Koor

So word ons eindelik vry en groot

Die kind van gees en Hugenoot





SKOOLLIED