Die legende leef voort

Hoërskool Hugenote

Tuisblad Akademie Top Prestasies Kultuur Sport Algemeen Argief Kontak Ons

Skoollied:

C.M. Van den Heever

Oud Hugie?

Kliek hier

U is besoeker No: nommer

Kliek hier

CSV SE VISIE

- Om elke kind tot 'n persoonlike verhouding met Jesus Christus te lei

- Om Bybelse waardes by Hugies te vestig

- Om God se doel met elke kind in die skool te toon - waarom jy lewe, in jou   omgewing woon, in jou spesifieke    familie en tyd gebore is

- Om 'n invloed uit te oefen in jou omgewing, skool, familie waarin jy   daagliks lewe

- Om jou te leer dat gehoorsaamheid en onderdanigheid aan ouers en   onderwysers 'n Bybelse beginsel is wat    uitloop op gehoorsaamheid en   onderdanigheid aan God

- Om elke kind voor te berei om in jou eie huis en werksomstandighede as   voorbeeld van Christus op te tree en    saam te bou aan 'n beter Suid-Afrika

- Om die erfenis en gesonde tradisies van die Afrikaner lewend te hou by jou