Die legende leef voort

Hoërskool Hugenote

Tuisblad Akademie Top Prestasies Kultuur Sport Algemeen Argief Kontak Ons

Skoollied:

C.M. Van den Heever

Oud Hugie?

Kliek hier

U is besoeker No: nommer

Kliek hier

DEBAT

Hugenote se debat neem jaarliks aan die ATKV-debatskompetisies deel.

Hulle het die afgelope 8 jaar deur gedring na die semi-finale rondtes.

Daar is elke jaar juniorspanne (Wat uit 3 lede bestaan) en seniorspanne (Wat uit 2 lede bestaan) wat deelneem.

Debat bevorder analietiese en help kinders by uitstrek om selfstandige navorsing te doen. Hulle orgausatoriese vaardighede word ook opgeskerp.


Baie geluk en sterkte aan ons debatspanne!

Drie van ons vyf debatspanne het hulle debatte gewen en twee het deurgedring na die semifinaal van die ATKV-debatskompetisie:

Die juniors: Werner van Schalkwyk, Juandré Marais, Deon Oberholster

Die seniors:  Danièlle Jansen, Armand Vorster,

Baie geluk en sterkte!!