Die legende leef voort

Hoërskool Hugenote

Tuisblad Akademie Top Prestasies Kultuur Sport Algemeen Argief Kontak Ons

Skoollied:

C.M. Van den Heever

Oud Hugie?

Kliek hier

U is besoeker No: nommer

Kliek hier

DOGTERSKRIEKET UITSLAE 2016

Hugenote vs Oosterlig

Hugenote 141/1

Oosterlig 82 [Almal uit]

Beste Kolwers:  Joreen Barkhuizen (50 NIE UIT), Rodé de Nysschen (26 NIE UIT), Marisca Krige (10 NIE UIT), Katelyn Botha (9 NIE UIT), Ané Radley (5 NIE UIT)

Beste Boulers:  Rodé de Nysschen (3/20 in 4 overs), Melissa Theunissen (2/13 in 3 overs), Carla Rootman (2/15 in 4 overs)

Baie geluk meisies, jul maak ons trots!


Hugenote vs Willowmore

Willowmore 30/10 (14.1 overs)

Beste Kolwers:  Melissa Theunissen (29 NIE UIT)

Beste Boulers:  Joreen Barkhuizen (2 overs/ 3 lopies/ 2 paaltjies), Marisca Krige ( 2 overs. 4 lopies/ 2 paaltjies)

Hugenote wen met 10 paaltjies!!

Baie geluk meisies, jul maak ons trots!


Hugenote vs Alberton High

Hugenote 207/3 in 20 beurte

Beste Kolwers:  Karen Woest (86/45 balle) 14 (4’s) 2 (6’e), Melissa Theunissen (35 nie uit nie/21 balle) 5 (4’s), Joreen Barkhuizen (35/20 balle) 3 (4’s) 3 (6’e)

Alberton High 98/9 in 20 beurte.

Beste Boulers:  Rode de Nysschen 3/19 ( wat ‘n “3 Kuns” in sluit), Karen Woest 2/14, Melissa Theunissen 3/19

Hugenote wen met 109 lopies en is dus die Easterns wenners!!

Baie geluk meisies, dit is ‘n fantastiese prestasie, ons is so trots op julle!!