Die legende leef voort

Hoërskool Hugenote

Tuisblad Akademie Top Prestasies Kultuur Sport Algemeen Argief Kontak Ons

Skoollied:

C.M. Van den Heever

Oud Hugie?

Kliek hier

U is besoeker No: nommer

Kliek hier

DOGTERSKRIEKET UITSLAE

Hugenote vs Olympia Park

Hugenote kolf eerste en teken 200 lopies aan vir 1 paaltjie.

Olympia Park kolf laaste en teken 31 lopies aan.

Hugenote wen dus met 169 lopies.


Hugenote vs Buhlebemfundo

Buhlebemfundo kolf eerste en teken 51 lopies aan.

Hugenote kolf laaste en teken 55 lopies aan vir die verlies van 2 paaltjies.

Hugenote wen met 9 paaltjies.

Wel gedaan dogters, ons is trots op julle!


Hugenote vs Tlakula

Hugenote kolf eerste en teken 136 lopies aan.

Tlakula kolf tweede en teken 62 lopies aan.

Hugenote wen met 64 lopies.

Pragtig julle!!


Hugenote vs John Vorster

John Vorster kolf eerste en teken 88 lopies aan - almal uit.

Hugenote kolf tweede en teken 97 lopies aan in 10 beurte.

Hugenote wen met 8 paaltjies!

Baie mooi meisies!


Krieket finaal uitslae…..kliek hier