Die legende leef voort

Hoërskool Hugenote

Tuisblad Akademie Top Prestasies Kultuur Sport Algemeen Argief Kontak Ons

Skoollied:

C.M. Van den Heever

Oud Hugie?

Kliek hier

U is besoeker No: nommer

Kliek hier

GHOLF

Hugenote se A-liga gholfseuns eindig algeheel in die derde plek.  Slegs 4 houe in totaal agter die wenners.  


Vier HUGIE-seuns word genooi na die Interprovinsiale proewe.  Jacques Oelofse, Reinardt van Biljon, Morne du Plsessis en Andre Nell is dus onder die top 20 gholfers in ekurhuleni.

Proewe het plaasgevind op 23 en 24 Julie by Serengeti en Modderfontein.


Vier Hugenote-manne het hulle staal op die gholfbaan gaan wys.  Andre Nell, Morne du Plessis, Jacques Oelofse en Rhynardt van Biljon het  aan die Ekurhuleni-proewe deelgeneem.


Jacques en Rhynardt is gekies vir die Ekurhuleni- Skole Gholfspan.  Hulle gaan gedurende die Septembervakansie aan die SA Skole toernooi deelgeneem

Andre Nel, Morne du Plessis, Rhynhardt van Biljon, Jacques Oelofse

Serengeti

Modderfontein

Anika van der Berg - Gholfspeelster van die jaar 2015