Die legende leef voort

Hoërskool Hugenote

Tuisblad Akademie Top Prestasies Kultuur Sport Algemeen Argief Kontak Ons

Skoollied:

C.M. Van den Heever

Oud Hugie?

Kliek hier

U is besoeker No: nommer

Kliek hier

HUGIE BLOEDSKENKERS

Baie geluk en dankie aan Hugie-bloedskenkers!!

Hugenote is die "Beste Vordering" prys toegestaan vir hul bloedskenk pogings vir 2015.

Ons wil elkeen wat bydrae gelewer het hierdie jaar met ons bloedskenk dae hartlik bedank, jul onbaatsugtigheid maak '

verskil in so baie lewens.Ons hoop om nog meer leerders (en hul ouers) by volgende jaar se skenkingsdae te sien.