Die legende leef voort

Hoërskool Hugenote

Tuisblad Akademie Kultuur Sport Algemeen Argief Kontak Ons

Skoollied:

C.M. Van den Heever

Oud Hugie?

Kliek hier

U is besoeker No: nommer

Kliek hier

KRIEKET NUUS 2017

Baie geluk Karen Woest!

 

Hugie krieketspeler, Karen Woest is gekies as verteenwoordiger vir die volgende spanne/toernooie:

EASTERN WOMAN PROVINCIAL TEAM vs ZIMBABWE 29 AUGUSTUS 2017

SOUTH AFRICAN INDOOR CRICKET FEDERATION - OPENS WORLD CUP - DUBAI

SA u/22 LADIES TEAM  13 SEPTEMBER 2017 - 23 SEPTEMBER 2017


Baie geluk Karen, ons is trots op jou en wens jou alle sterkte toe!!


***INDIEN DAAR ENIGE PERSONE IS WAT HAAR KAN HELP MET BORGSKAP VIR HAAR TOER NA DUBAI - VERWYS GRAAG NA BRONNE OP KOMMUNIKEERDER***