Die legende leef voort

Hoërskool Hugenote

Tuisblad Akademie Top Prestasies Kultuur Sport Algemeen Argief Kontak Ons

Skoollied:

C.M. Van den Heever

Oud Hugie?

Kliek hier

U is besoeker No: nommer

Kliek hier

KUNSWEDSTRYD


Hier maak ons Hugies onmiskenbaar hulle merk.


Hugenote is bekend vir sy groot aantal inskrywings tydens kunswedstryde.


Telkens word ons leerders as trofee-wenners en algehele wenners aangewys.


Ons neem aan al die kunswedstryde van Springs deel, naamlik die Kunsvereniging van Springs, die Music Festival Eisteddfod en die nuutgestigte Allegretto Kunswedstryd.


Die NEA Eisteddfod trek ook baie inskrywings. Inskrywings wissel van individuele inskrywings, tot groepwerke, soos spreekkore en tonele.


Hier by Hugies moedig ons die leerlinge aan om deel te neem en staan ons hulle met afrigting by.