Die legende leef voort

Hoërskool Hugenote

Tuisblad Akademie Top Prestasies Kultuur Sport Algemeen Argief Kontak Ons

Skoollied:

C.M. Van den Heever

Oud Hugie?

Kliek hier

U is besoeker No: nommer

Kliek hier

LANDLOOP

Landloop - Uitslae van Liga 2 te Hugenote 18 Augustus 2016


Baie dankie aan al die atlete wat gister deelgeneem het aan die Landloopliga 2 te Hugenote

Uit sewe deelnemende skole het ons atlete puik gevaar.


Baie geluk aan die volgende:

 


Ons is trots op julle, en sterkte met Liga 3 wat Dinsdag 23 Augustus plaasvind by Die Anker.


Baie geluk aan die Hugie landloopatlete!

BAIE GELUK aan die volgende landloopatlete wat deurdring na die D5 Kampioenskappe wat hierdie Saterdag by Boksburg stadion plaasvind:

Mignon du Toit ,Deoné Fouché, Jarred Viljoen, Keanu Kömmer, Michael Le Roux, Jackie Etsebeth, Jane Theunissen, Anje Schmidt, Helen Jager, Kyle Meiring, Christopher Naude, Colin van Niekerk, Zereneec Els, Wilma van Rhyn, Tian Jv Vuuren, Jan Komane

Sterkte aan elkeen van julle - Ons weet jul kan!