Die legende leef voort

Hoërskool Hugenote

Tuisblad Akademie Top Prestasies Kultuur Sport Algemeen Argief Kontak Ons

Skoollied:

C.M. Van den Heever

Oud Hugie?

Kliek hier

U is besoeker No: nommer

Kliek hier

MNR EN MEJ JUNIOR

Mnr en Mej Hugie 2015 (Junior)

Tydens die junior-afdeling van die Mnr & Mej HUGIE Gala-aand is die volgende HUGIES as wenners bekroon:

Agter v.l.n.r Melissa Botha (tweede prinses), Werner van Schalkwyk (eerste prins), Helen Jager(eerste prinses), Marlizette du Toit, Ruan Kok (tweede prins).

Voor sit Chané van Deventer (Mej HUGIE Junior 2015) en Adriaan Bezuidenhout (Mnr  HUGIE Junior 2015)