Die legende leef voort

Hoërskool Hugenote

Tuisblad Akademie Top Prestasies Kultuur Sport Algemeen Argief Kontak Ons

Skoollied:

C.M. Van den Heever

Oud Hugie?

Kliek hier

U is besoeker No: nommer

Kliek hier

REVUE

Déja-vu:


“Have seen Before”!



 Dit is ons tema van hierdie jaar se revue.  Sestine jaar gelede, 1997, is die eerste revue aangebied met ywerige kinders en jong, lewenslustige choreograwe.


Oor die afgelope 16 jaar is daar elke tweede jaar ñ revue op die planke gebring, 8 in totaal.  Die bewegings het verbeter, die klere het mooier geword en die choreograwe meer.


Hierdie jaar kyk ons terug na hoogtepunte, treffers, immergroen lidjies wat altydherinnering sal oproep.


Hugenote se revue het nog altyd die gemeenskap gedien en gratis vertonings aangebied vir die Senior Burgers en leerders van verskillende laerskole.


Oud-revue lede het altyd ñ “onthou jy nog” aanknopingspunt by funksies, want deur die jare is daar nie net nuwe vriendskappe gevorm nie, maar ook uitstekende nuwe sangtalent ontdek.


Dit klink miskien voorbarig, maar as Hugenote ñ revue aangebied het, het die Alabama-groep van Pukke nie baie aftrek gekry as hulle na ons opgetree het nie.


Ins is trots om die ideaal op die verhoog te dien met flitsende ligte en jubelende jongmense.