Die legende leef voort

Hoërskool Hugenote

Tuisblad Akademie Top Prestasies Kultuur Sport Algemeen Argief Kontak Ons

Skoollied:

C.M. Van den Heever

Oud Hugie?

Kliek hier

U is besoeker No: nommer

Kliek hier

SKOLE RINGNBAL

Baie geluk aan Hugenote se o/17 dogters span wat die Ekurhuleni Skole Ringbal liga gewen het - Julle het ons skool en Ringbal se naam hoog gehou.

Die volgende leerders is ook verkies tot die Ekurhuleni o/17 oefen groep en spanne:

Dogters: Magdelise Tieleman, Jessica Chapman, Lecrisha Maas

Seuns: Dyllan Voster, Dwayne Morgenrood

Uit hierdie oefen groep sal daar verder proewe speel geword vir kwalifisering na Gauteng span, indien hul verkies word.

Sou hulle nie die Gauteng span haal nie, gaan hulle in elk geval as n Ekhurhuleni span aan die SA Skole Ringbal toernooi te Margate deelneem vanaf die 4de tot die 11de Oktober 2015, wat reeds ook 'n groot prestasie is.

Baie geluk en sterkte aan al hierdie spelers!!


Hugies in die Gauteng Ringbal span!!

Die volgende leerders is gekies vir die Gauteng Ringbal span:

Baie geluk!!


Baie geluk meisies!!

 

Baie geluk aan Lecrisha Maas en Magdelise Tieleman wat gekies is vir die o/17 Nasionale Ringbal Protea span.

Hierdie span gaan op buitelandse toer na Namibia vanaf 10 - 15 Desember 2015, en sal dan offisieël volwaardige Proteas word.

Weereens geluk en sterkte!!