Die legende leef voort

Hoërskool Hugenote

Tuisblad Akademie Kultuur Sport Algemeen Argief Kontak Ons

KRIEKET

Hugenote vs Benoni High

Wel gedaan manne!

 


Hugenote o/15B vs Benoni High

Hugenote kolf eerste en teken 100 lopies aan vir die verlies van 6 paaltjies.

Benoni High teken in hul kolfbeurt 61 lopies vir die verlies van 9 paaltjies aan.

Hugenote wen die wedstryd met 39 lopies.

Baie geluk!


Hugenote o/14A vs Benoni High

Hugenote kolf eerste en teken 154 lopies vir 3 paaltjies aan.

Benoni kolf laaste en boul almal uit vir 79.

Hugenote wen dus met 78 lopies.

Wel gedaan manne!!


Hugenote vs EG Jansen


Hugenote vs Dr. EG Jansen o/15B

Hugenote kolf eerste en teken 143 vir die verlies van 5 paaltjies aan.

Dr. EG Jansen word almal uitgeboul vir 77 lopies.

Hugenote wen die wedstryd met 66 lopies.

Baie geluk manne!!


Nog meer uitslae….kliek hier

Oud Hugie?

Kliek hier

Kliek hier

U is besoeker No: nommer

Skoollied:

C.M. Van den Heever