Die legende leef voort

Hoërskool Hugenote

Tuisblad Akademie Top Prestasies Kultuur Sport Algemeen Argief Kontak Ons

Skoollied:

C.M. Van den Heever

Oud Hugie?

Kliek hier

U is besoeker No: nommer

Kliek hier

SEUNSKRIEKET UITSLAE 2016

Hugenote vs Oosterlig [o/14A]

 

Hugenote 134/6


Oosterlig 75/9


Beste Kolwer:  Rowan Wheller (47 NIE UIT)


Beste Boulers:  Nico Grobler (2/16 in 4 overs), Neil Joubert

(2/12 in 4 overs)


Hugenote wen met 59 lopies.


Baie geluk ouens, ons is trots op julle!


Hugenote vs Dinamika [o/14A]

 

Hugenote 189/0


Oosterlig 82/6


Beste Kolwers:  Neil Joubert (104 NIE UIT), Eddie Evans

(61 NIE UIT)


Beste Boulers:  Lian Hamrmse ( 1/ 4 na 4 overs), Eddie Evans ( 1/16 na 4 overs)


Hugenote wen met 107 lopies!!


Baie geluk ouens, jul maak ons trots!


Hugies in die Distrikspan!

Baie geluk aan die volgende seunskrieketspelers wat die Distrikspan behaal het:

Neil Joubert, Kyle Meiring, Rowan Wheller, Keagan Lynsky en Christiaan Duvenage

Ons is só trots op julle - Baie sterkte vorentoe!


Hugies in die o/17 Distrikspan!

Baie geluk aan die volgende seunskrieketspelers wat die Distrikspan behaal het:

Rickus Neethling, Gustav van Heerden, Keagan Meiring, Stefan Lubbe, Nathan Hees

Ons is só trots op julle - Baie sterkte vorentoe!