Die legende leef voort

Hoërskool Hugenote

Tuisblad Akademie Kultuur Sport Algemeen Argief Kontak Ons

Skoollied:

C.M. Van den Heever

Oud Hugie?

Kliek hier

U is besoeker No: nommer

Kliek hier

SEUNSKRIEKET UITSLAE 2017

Hugenote vs Alberton High


Alberton teken 87/8 aan en Hugies teken 88/6 aan in 14 beurte.



Top  Kolwers:  Ricus Neethling 30, Kyle Dabner 16 (nie uit nie), Sheldon van Zyl 17


Top Boulers:  Kevin Wheller 4 beurte 17-2, Gustav van Heerden 4 beurte 15-1, Ferdi Delport 3 beurte 10-2


Hugenote wen met 4 paaltjies!!!


Baie geluk ouens, jul maak ons trots!


Hugenote 0/14A vs Belvedere 0/14A


Hugenote kolf eerste en maak 179/7 na 20 overs.

Top Kolwers: Dylan Van Zyl maak 67 lopies, Brandon Smit maak 64 van net 39 balle.

Belvedere kolf tweede en teken 70/8 aan in 20 overs. Dus wen Hugenote met 109 lopies.

Beste Boulers: Dylan Van Zyl vat 3 paaltjies in 4 beurte vir 9 lopies, Juan Taljaart vat 2 paaltjies in 3 beurte vir 11 lopies, Kegin Malan vat 1 paaltjie in 4 beurte vir 3 lopies

Baie geluk Coach Zweli en 0/14A span.