Die legende leef voort

Hoërskool Hugenote

Tuisblad Akademie Top Prestasies Kultuur Sport Algemeen Argief Kontak Ons

Skoollied:

C.M. Van den Heever

Oud Hugie?

Kliek hier

U is besoeker No: nommer

Kliek hier

PRESTIGE - AAND 2015


Chené Maree - Senior victrix ludorm

Natalie Prout-Jones - Beste senior landloop dogter van die jaar


Milene Cronje - Beste junior hokkie dogter van die jaar

Morizelle Jordaan - Beste dogter Baanatleet

Franco Marais - Senior victrix ludorm, Senior krieketspeler van die jaar, Senior sportman van die jaar

Danielle Carstens - Beste dogter veldatleet, Senior atleet dogter van die jaar

Johan Louw - Junior skaakspeler van die jaar

Ruan Oosthuizen - Senior atleet seun van die jaar

Elweri Turck - Jukskeispeelster van die jaar

Rozand Bergh - Junior rugbyspeler van die jaar

Dian de Beer - Belowendste senior rugbyspeler van die jaar

Kaylin de Lange - Beste vordering in Dogtershokkie

Kyle Meiring - Veelsydigste Krieketspeler van die jaar, Beste vordering landloop seun van die jaar

Danielle Mostert - Beste beginner hokkie dogter van die jaar

Rickus Neethling - Junior krieketspeler van die jaar

Anika van der Berg - Gholfspeelster van die jaar

Alden Deysel - Beste seun baanatleet, Junior Victrix ludorm, Junior atleet seun van die jaar, Beste junior landloop seun van die jaar, Junior sportseun van die jaar

Kenneth Bothma - Skaakspeler van die jaar

Diolinde Visser - Beste Senior hokkie dogter van die jaar, Hokkiespeelster van die jaar

Dwayne Visser - Senior rugbyspeler van die jaar

Beste Prestasie Sport 2015: JC Jansen (Nasionale Kampioen Ruiterkuns & Perdry Dames o/18)

Jaco van den Berg – Beste Hokkie beginner van die jaar


Ferdi Delport – Beste Junior Hokkiespeler van die jaar


Gustav van Heerden – Veelsydigste Hokkiespeler van die jaar


J.P. Palm – Beste Senior Hokkiespeler van die jaar


Eben du Toit – Beste Senior Hokkiespeler van die jaar


Karen Woest – Beste Vordering in krieket


Joreen Barkhuizen – Krieketspeelster van die jaar


Rodé de Nuyschen – Krieketspeelster van die jaar