Die legende leef voort

Hoërskool Hugenote

Tuisblad Akademie Top Prestasies Kultuur Sport Algemeen Argief Kontak Ons

Skoollied:

C.M. Van den Heever

Oud Hugie?

Kliek hier

U is besoeker No: nommer

Kliek hier

T20 KRIEKET

Hugenote vs Jeugland 14 Augustus 2015:

Jeugland kolf eerste en teken 97 lopies aan.

BESTE BOWLERS:  Gustav van Heerden (2 paaltjies vir 7 lopies), Rikus Muller (2 paaltjies vir 14 lopies), Wikus van der Merwe (1 paaltjie vir 16 lopies)

Hugenote kolf laaste en teken 100 lopies aan (4 paaltjies)

BESTE KOLWERS:  Jason Hewitt (34 lopies), Rikus Muller (22 lopies), JP Britz (10 lopies nie uit])

Hugenote wen met 6 paaltjies.


Hugenote vs Kempton 14 Augustus 2015:

Hugenote kolf eerste en teken 84 lopies aan.

BESTE BOWLERS: Dylan de Wet, Rikus Neethling, Rubin Greyling, Kyle Dabner

Kempton kolf laaste en teken 85 lopies aan.

BESTE KOLWERS: Rikus Neethling (24 lopies), Nathan Hees (17 lopies)Kyle Dabner (10 lopies)

Kempton wen met 7 paaltjies.