Die legende leef voort

Hoërskool Hugenote

Tuisblad Akademie Kultuur Sport Algemeen Argief Kontak Ons

TONEEL

Jana Smit is aangewys as beste vroulike speler. Malan Pretorius was die beste manlike speler. Die toneel is ook beloon met toekennings vir beste kostuums, beste grimering, beste tegniese versorging, beste regie, beste teks en Violanta Odendaal is aangewys as die beste vroulike byspeler.  7 uit die 10 toekennings is deur HUGIES ingepalm.  

BAIE GELUK!!


Uitslae:



Uitstekend!!

 "KAPERJOL"

REGIE: KOBUS SMAL - BRONS

DEKOR - BRONS

TEGNIES - BRONS

JANA & ARMAND - BRONS

"BEGRAPNIS"

REGIE: KOBUS SMAL - BRONS

PROJEKSIE MEDIA - BRONS

VIOLANTA & ARMAND - BRONS

DEKOR - BRONS

STEL - SILWER



"VLOED"

SKRYWER: KOBUS SMAL - BRONS

KOSTUUMS - BRONS

FH, MALAN & KAITLIN - BRONS

'ENSEMBLE' WERK - BRONS

Oud Hugie?

Kliek hier

Kliek hier

U is besoeker No: nommer

Skoollied:

C.M. Van den Heever