Die legende leef voort

Hoërskool Hugenote

Tuisblad Akademie Top Prestasies Kultuur Sport Algemeen Argief Kontak Ons

Skoollied:

C.M. Van den Heever

Oud Hugie?

Kliek hier

U is besoeker No: nommer

Kliek hier

WAT GEBEUR IN HUGIELAND

Mnr en Mej Hugie 2015

Tydens die Mnr & Mej HUGIE Gala-aand is die volgende HUGIES as wenners bekroon:

Agter v.l.n.r Adelé Boshoff (Mej Persoonlikheid), Daniel Schmidt (eerste prins), Bianca Ehlers (eerste prinses), Marlizette du Toit (tweede prinses), JP Palm (tweede prins) en Zandré Pretorius (Mnr Persoonlikheid)

Voor sit Vernon Nel (Mnr HUGIE Senior 2015) en Violanta Odendaal (Mej HUGIE Senior 2015)


Junior afdeling