Die legende leef voort

Hoërskool Hugenote

Tuisblad Akademie Kultuur Sport Algemeen Argief Kontak Ons

WISKUNDE OLYMPIADE

Sterkte met jul somme!!

Hillary Graaff (Gr 9) en Giselle van Molendorff (Gr 8) is deur na die Gauteng Wiskunde Olympiade wat op 5 September om 8h00 by Rosemary Primary aangebied word.

Baie sterkte dogters!!


Wiskunde Olimpiade Sukses!

Hugies se naam was hoog gehou deur hierdie twee "boffins":

Hierdie plekke is behaal uit 360 deelnemers!!

Baie geluk meisies, ons is trots op julle!


Oud Hugie?

Kliek hier

Kliek hier

U is besoeker No: nommer

Skoollied:

C.M. Van den Heever