Vakkeuses
Graad 8 — Verpligte vakke
- Afrikaans Huistaal
- Engels Eerste Addisionele Taal
- Wiskunde
- Lewensoriëntering
- Ekonomiese & Bestuurswetenskappe
- Kreatiewe Kuns
- Natuurwetenskappe
- Sosiale Wetenskappe
- Tegnologiese Wetenskappe
Graad 9 — Verpligte vakke
- Afrikaans Huistaal
- Engels Eerste Addisionele Taal
- Wiskunde
- Lewensoriëntering
- Ekonomiese & Bestuurswetenskappe
- Kreatiewe Kuns
- Natuurwetenskappe
- Sosiale Wetenskappe
- Tegnologiese Wetenskappe
Graad 10–12 — Verpligte vakke
- Afrikaans Huistaal
- Engels Eerste Addisionele Taal
- Lewensoriëntering
- Wiskunde / Wiskundige Geletterdheid / Tegniese Wiskunde
Graad 10–12 — Kies enige 3 keusevakke
- Besigheidstudies
- Fisiese Wetenskap
- Geografie
- Ingenieursgrafika & -Ontwerp
- Lewenswetenskappe
- Ontwerp
- Rekeningkunde
- Toerisme
- Verbruikerstudies
- Religie Studies
- Rekenaartoepassingstegnologie
Graad 10–12 — Tegniese vakpakkette
- Wiskunde, Fisiese Wetenskap, Ingenieursgrafika & -Ontwerp, Siviele Tegnologie
- Wiskunde, Tegniese Wetenskap, Ingenieursgrafika & -Ontwerp, Siviele Tegnologie
- Tegniese Wiskunde, Tegniese Wetenskap, Ingenieursgrafika & -Ontwerp, Siviele Tegnologie
Graad 10–12 — Addisionele vakke (vorm nie deel van die vereiste 7 vakke nie)
- Ekononie
- Rekenaartoepassingstegnologie
- Religie Studies
- Dramatiese Kunste
- Landbou Tegnologie